Jeug bediening

Die Jeug kom tans elke tweede Vrydagaand bymekaar. 

 Tydens die Jeug byeenkoms kry die jongmense die geleentheid om ander kinders van hul ouderdom te ontmoet, en om saam te leer, te lag en te kuier. By elke geleentheid is daar 'n pret aktiwiteit wat dan ook natuurlik 'n geestelike boodskap het.  

 

Wanneer:

Dag: Elke tweede Vrydag aand

Tyd: 18:30

Kontak:

Naam: 

Tel: 

E-pos: jeug@rbkerk.co.za