Ons is passievol oor die onveranderlike waarheid van God se Woord.

RBKerk

15de laan 620, Rietfontein, Pretoria

Kom ontdek die waarheid vers vir vers saam met ons. Mense is deesdae meer besorg oor hulle eie waarheid as dié waarheid. By RBKerk maak dié Waarheid saak. Dis nie onderhandelbaar nie.

Ons ontmoet elke Sondag

Kom kuier lekker saam na kerk rondom ‘n koppie koffie/tee en ‘n koekie of twee.

15de laan 620, Rietfontein, Pretoria

Dissipelland

08h45

Gesluit tydens skool vakansie

Oggenddiens

10h00

Aanddiens

18h00

Waarna ons streef

Evangelies gesentreerde:

Aanbidding

Diensbaarheid

Fellowship

Groei

Ons glo dat die kerk goeie nuus het om te deel

Die goeie nuus van die Bybel is dat redding nie van jou goedheid, goed wees of goed doen afhang nie, maar dat God mense red ten spyte van jou sonde en nie as gevolg van enige iets goed in jou nie.

Sonder dat jy dit verdien.

“Ek skaam my nie oor die evangelie nie, want dit is ‘n krag van God tot redding van elkeen wat glo”

Romeine 1:16

Ons doel

Ons wil maksimum eer aan God bring deur Sy dissipels te wees en ander Sy dissipels te maak