Sending

Sending is ‘n hoë prioriteit vir God en daarom ook vir ons.

Sending naby

Ons glo dat elke gelowige ‘n sendeling is. In jou buurt, by die werk en skool, orals steek ons ‘n hand van vriendskap uit sodat ons die goeie nuus met mense kan deel.

Sending ver

Ons is dankbaar om die volgende sendelinge te ondersteun:

AJ en Aven Meiring
Saitama City, Japan

AJ en Aven Meiring met hulle seun Andrew.
AJ en Aven bedien in Saitama City, Japan deur OMF. Hulle is tans besig om ‘n kerk te plant in Urawa Misono Japan.