Woordskool

Tema: Dissipelskap volgens Jesus se model

Ons praat oor wat dit beteken om te lewe in Kontak met God.

Betrokke raak

Die Woordskool is gerig op graad sewe en hoërskool kinders wat na 'n dieper verhouding met Jesus smag.

Wanneer:

Sondag oggende  Tyd: 09h00 - voor kerk

Waar:

Rietfontein Baptiste Kerk
15de Laan 620
Rietfontein

Kontak:

Naam: Lourens Oosthuizen

Tel: 083 600 6880

E-pos: media@rbkerk.co.za