Senior Bybelstudie-groep

Hierdie groep ontmoet by die kerk.  Dit word hoofsaaklik deur Senior Burgers bygewoon wat verkies om nie saans op straat te wees nie, maar ook deur persone wat nie bedags in ‘n sekulêre beroep staan nie. Die groep word deur Ds Jannie bedien.

Hierdie groep doen ook tans die Dissipelskap-kursus, soos by die Woensdagaand Selgroep aangebied.

Betrokker raak

Hierdie groep is ook oop vir enigiemand wat wil inskakel.

Wanneer:

Dag: Dinsdag oggend

Tyd: 10:00 - 11:15

Waar:

Rietfontein Baptiste Kerk
15de Laan 620
Rietfontein

Kontak:

Naam: Ds Jannie van der Hoven

Tel: 082 551 1904

E-pos: jannie.vdhoven@absamail.co.za