Musiek bediening

Kol 3:16  “Laat die woord van Christus ryklik in julle woon in alle wysheid. Leer en vermaan mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere, en sing in julle hart met dankbaarheid tot eer van die Here.”

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in mense se lewens kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens dienste en ander geleenthede.

Lede:

  • Augusta - klavier
  • Emsie - voorsanger
  • Manus - orrel
  • Mario – bedienings leier, voorsanger en akoestiese kitaar
  • Melvina – voorsanger en sleutelbord
  • Nadette – voorsanger en perkussie
  • Regardt – elektriese kitaar
  • Willem – bas kitaar

Betrokke raak

Daar is verskeie plekke om by betrokke te raak. Musiek, liedjie-skryf, poësie en drama. ‘n Individuele oudisie en gesprek vind plaas sodat daar bepaal kan word, hoe en waar ‘n person kan inpas  as deel van die aanbidding en kunste span.

Gallery

Volkstelling Fotos

Barnyard

 

Oefen tye:

Sondag oggende  Tyd: 09h00 - 10h00

Sondag middae  Tyd: 16h00 - 17h30

Kontak:

Naam: Mario Louw

Tel: 082 415 5956 

E-pos: musiek@rbkerk.co.za