Manne-Gebedsgroep

Hierdie besondere groep tree elke week in vir ons gemeente en ‘n geestelike herlewing.  Die manne bid vir mekaar en vir besondere gebedsversoeke, persoonlik en andersins. Dit is uitsluitlik ‘n voorbiddingsgroep.

Betrokke raak

Ons nooi alle manne om by ons aan te sluit en die Here se aangesig te soek.

Na die gebedstyd drink ons koffie saam voordat elkeen vertrek na hulle dagtaak.

Wanneer:

Dag: Vrydag oggend

Tyd: 05:00-06:00

Waar:

Rietfontein Baptiste Kerk
15de Laan 620
Rietfontein

Kontak:

Naam: Ds Jannie van der Hoven

Tel: 082 551 1904

E-pos: kerk@rbkerk.co.za