Eredienste

Ons streef na omgee, dien en bedien en besoekers is altyd welkom!

Ons musiekbediening is gerig op alle ouderdomme en die sang word afwisselend deur die pyporrel en en ons orkes begelei. Ons het ‘n hart vir kinders en jongmense want ons glo dat hulle nou alreeds ‘n integrale deel van die gemeente behoort te wees.

 

Erediens tye:

Sondag-oggenddiens - 10:00

Sondag-aanddiens - 18:00

  • Woensdag biduur en selgroepe
    • Skakel Ds Lukie vir inligting oor verskeie groepe waar u kan inskakel.